top of page

Cherish Vroue

Die Vrouewoordskool word aangebied elke Dinsdagaand en Woensdaeoggende (sien datums en tye op die advertensie).

 

Beth Moore se DVD reekse is lewensveranderend en het 'n baie intense inpak op ons vroue.

Word versterk en bemagtig met hierdie dinamiese bediening.

 

Die DVDs kom saam met werksboeke sodat jou studie in die Woord optimale uitwerking in jou lewe kan geniet.  Daar is 'n minimale koste verbonde aan die kopie van hierdie notas.

 

Elke sessie word ook benader met die toenadering om elke individu te sien groei in Jesus. Daar sal geleentheid gebied word vir bediening en gebied na die sessies.

 

Gesels gerus met Lizelle Gouws vir 'n afspraak vir bediening of gebied.

 

Kontak:

Lizelle Gouws

FASILITEERDER

 

Sel: 072-202-8556

epos: lizelle@agsdeodoxa.co.za

 

  • Wix Facebook page
  • Wix Twitter page
  • Wix Google+ page
Welkom by Cherish Vroue

 

Cherish is ons vrouebediening eie aan Deo Doxa en ons wil jou graag uitnooi om ons by ons aan te sluit.  Ons doel is om vroue toe te rus vir hierdie belangrike taak – naamlik om ‘n verskil in ander se lewens te maak.  Die Woord sê immers in Matt. 5:14-16 dat ons moet SKYN!  

“We are a Women’s Ministry with a mission from God - To nurture, to love, to inspire... and to cherish the uncherished.” - Hierdie stelling glo ons met my hele wese.  

“You’ll be known as those who can fix anything, restore old ruins, rebuild and renovate, make the  community liveable again.” (Is 58:6-12) 

“Cherish” word beskryf as:
                  “To hold clear; to embrace with interest; to encourage; to foster; to promote; as, to cherish religious principle. To treat with tenderness and affection; 
                                      to nurture with care; to protect and aid.”


Die skrifgedeelte wat die grondslag van ons vrouebediening vorm is Deut 7:6(b):
              “God, your God, chose you out of all the people on the earth, for Himself, 
                                           as His cherished personal treasure.”


Daar is iets vir elke stunning vrou by Cherish. Dit is ons begeerte:
       * dat elke vrou geinspireer sal word;
       * dat vroue bemagtig sal word om geestelik en emosioneel te kan groei; 
       * dat elke vrou sal besef dat die Here haar koester en baie liefhet; en 
       * dat sy saam met ‘n klomp vriendinne, pret, vriendskap en vreugde sal beleef!

Ons het ‘n passie vir ons kampus en ons gemeenskap. Cherish sal sy eerste bestaansjaar beleef

VROUE GEBEURTENISSE

Cherish High Tea 2015

bottom of page