Deo Doxa
- God se Heerlikheid
Dolly Vardenstr 4, Jeffreysbaai, Suid-Afrika
Posbus 1167, Jeffreysbaai, 6330, Suid-Afrika
Tel:+27(0)42 293 2832 | Faks:+27(0)42 293 2902
E-pos: deodoxa@inetcom.co.za
KANTOORURE: Ma-Vr: 08:00-14:30 (ontvangs)
Personeel
Ons glo dat die kerk gelei moet word deur mense met leierskap gawes.
Neh. 1 en 2; Rom.12:8; Hand. 6:2-5
Die voltydse en deeltydse personeel is tot u diens:
Kantoorure
Maandae tot Vrydae: 08h00 tot 14h00
- Publieke vakansiedae: Gesluit
- Skoolvakansie: 08h00-14h30
Die Span
Tel 042 293 2832
RIAAN GOUWS
VISIONERE LEIER
STATS:
- Begin by Doxa Deo: Des 2014
- Verantwoordelikhede: Visionêre Leier
- Getroud met: Lizelle
- Woonagtig: Wavecrest
MEER OOR RIAAN:
Bediening: Geleer aan Universiteit van Pretoria: BA.
Vorige gemeente - Soteria in George. www.agssoteria.co.za
riaan@agsdeodoxa.org
Tel 042 293 2832
LIZELLE GOUWS
Vrouebediening
Lizelle hanteer algemene sake vir die vrouebediening en is ook 'n persoonlike assistent aan Riaan.
lizelle@agsdeodoxa.org
Tel 042 293 2832
TERTIUS ZIMMERMANN
Dagbestuur
Tertius Zimmermann behartig die dagbestuur en die beplanning vir Sondaedienste.
tertius@agsdeodoxa.org
Text.
KIDS BEDIENING [SONDAE]
KIDS KOORDINEERDER
Wie is ons?
KIDS is ons kinderbediening vir kinders tussen die ouderdom van 4 en 13 wat bymekaar kom tydens die feesdiens om 8:30. Alle kinders is welkom!
Ons Visie
Om vir kinders ‘n voorbeeld te wees in liefde, woord en daad sodat hulle die geleentheid kan hê om God te ontdek, ‘n verhouding met Hom te hê en ‘n ligdraer vir ander te wees.
Wat doen ons by KIDS?
By KIDS word kinders op hulle vlak bedien. Dis vir ons belangrik om kinders van ‘n jong ouderdom af te bereik en vir hulle te help om ‘n liefde vir God te kweek. Ons gebruik verskillende maniere om die kinderkerk vir die kinders opwindend en pret te maak.
Te 042 293 2832
SEKRETARESSE
Anna van Vreden
Anna hanteer alle kantoorsake, betalings, boekhouding en die dagboek van die voltydse leiers.
deodoxa@inetcom.co.za
Tel 042 293 2832
YOLLA KOCK
Ontvangsdame
Yolla hanteer die ontvangsarea en algemene kantoortake.
deodoxa@inetcom.co.za
Tel 042 293 2832
SUNETTE JACOBS
Koster / Love A Child Skoolnasorg
STATS:
- Begin by Doxa Deo: ?
- Verantwoordelikhede: Koster / Prinsipaal - Love-A-child Skool Nasorg
- Getroud met: Gielie
- Woonagtig: Jeffreysbaai
-
Sunette Jacobs is verantwoordelik by AGS as Koster.
-
Sy reël ook Skoolnasorg op die kerkperseël, namens, Love-A-Child Nasorg.
MEER OOR SUNETTE:
Bediening:
Passie:
Bereik:
Huwelik:
Familie:
PASTOOR / LERAAR
DANIE NELL
PASTORALE SORG / KLEINGROEPE
STATS:
- Hy en sy vrou is reeds deel van AGS Deo Doxa sedert 1997
- Verantwoordelikhede: Pastorale Sorg / Equip Ministries
- Hy het met Helene Basson getrou in April 1959. Hulle het vier seuns en 9 kleinkinders. Hul oudste kleindogter het drie jaar gelede getrou.
- Woonagtig: Wavecrest, Jeffreysbaai
Bediening:
Past. Danie is in voltydse bediening sedert 1957.
Saam was hulle die herderspaar in tien gemeentes. Hulle was ook betrokke in die planting van ‘n paar Bybelskole.
In 2001 het hulle “Christ for the Nations” Bybelskool in Suid Afrika gestig – wat tans in Bloemfontein is.
Self hanteer hy ‘n aanlyn Bybelskool by name “Equip Bible School” . Sien Equip Ministries blad
Passie:
Hul albei het ‘n passie om mense te versorg en toe te rus om meer effektief vir God te wees.
Hulle wil veral sien dat mense hulself sal ontdek wie hul is in Christus asook hul bediening en gawes.
Hy skryf ook boeke en gee baie aandag daaraan om “Dagstukkies” elke dag aan honderde mense (tot oorsee) te stuur.
CELEBRATE RECOVERY / WELSYN Tel 042 293 2832
THELMA KRITZINGER
Maatskaplike Werkster / Berader
STATS:
- Begin by Doxa Deo: 1996
- Verantwoordelikhede: Berading / Maatskaplike Werk
- Woonagtig: Jeffreysbaai
Celebrating Recovery Berading & Welsyn
ITHEMBA & HUIS LUO
RIA PIETERS
GEMEENSKAPSSORG
STATS:
- Begin by Doxa Deo: ?
- Verantwoordelikhede: Ko-ordineëring van Gemeenskapsorg / AGS Boekhouding
- Woonagtig: Jeffreysbaai
Ria is verantwoordelik vir gemeenskapssorg en het Ithemba Community School and Church gestig.
Sy sien ook om na die weeskinders by Huis Luo.