Deo Doxa
- God se Heerlikheid
Dolly Vardenstr 4, Jeffreysbaai, Suid-Afrika
Posbus 1167, Jeffreysbaai, 6330, Suid-Afrika
Tel:+27(0)42 293 2832 | Faks:+27(0)42 293 2902
E-pos: deodoxa@inetcom.co.za
KANTOORURE: Ma-Vr: 08:00-14:30 (ontvangs)
Kontak
Marius Meyer: 082-770-7280
LIVE Tieners
Sondae om 08h30 na die aanbidding. Gesluit gedurende Skoolvakansies.
Hoe sal ons ooit ware volgelinge van Jesus kan wees as ons Hom nie ken nie?. Hoe sal ons die Vader kan behaag as ons nie Jesus as leidsman aanvaar nie!
Johannes 14:6
Welkom by Doxa jeug! Doodgewone mal jongmense wat glo dat daar net een God is … Jesus Christus!!!
Ons is mal oor sport, kuier, adrenalien en is ‘n goeie klomp vriende, maar die belangrikste is, ons is "real"!
Kom kyk vir jouself, en ervaar hoe dit moet wees om pelle te hê wat ook lief is vir die Here. Ons kom 08h30 Sondae bymekaar, behalwe as daar iets anders gereël is/
Almal van Gr8 – Gr12 is meer as welkom.
Die jaarskedule sal beskikbaar gestel wees binnekort.
Stuur 'n navraag as jy meer wil weet oor LIVE (tieners) of KIX (kinderkerk).