Deo Doxa
- God se Heerlikheid
Dolly Vardenstr 4, Jeffreysbaai, Suid-Afrika
Posbus 1167, Jeffreysbaai, 6330, Suid-Afrika
Tel:+27(0)42 293 2832 | Faks:+27(0)42 293 2902
E-pos: deodoxa@inetcom.co.za
KANTOORURE: Ma-Vr: 08:00-14:30 (ontvangs)
Feesdienste
Prediking
Ons is geseënd met 'n gesalfde predikers wat weeklikse geinspireërde Woord bedien.
Sien maandbulletin om uit te vind wie is aan die Woord hierdie maand gedurende ons Sondae Feesdienste.
Dienstye
-
Son Feesdiens - 08h30
-
Kindergroep- 08h30
-
Tienergroep - 08h30
-
Sondaeaande word uitgesit vir vooropgestelde opleidingsfases. Sien die kalender vir verdere inligting.
Gereelde evangelisasie aksies word ook op Sondae nie die oggenddiens gereël. Sien aankondigingsblad.
Aanbidding
Die musiekspan begelei die gemeente in aanbidding deur 'n kontemporêre musiekstyl met die oog om alle smake en ouderdomsgroepe in ag te neem.
Voorkeur word gegee aan Afrikaanse liedere maar Engelse en op geleentheid word Afrika-taal liedere ook gesing.
VOLGENDE MAAND FOKUS
Vertaling / Translation
An English translation service is available on request that accommodates non-Afrikaans speaking visitors or members.
Request translation between Monday and Fridays.
Volunteer to Translate
Orange Cafe
Kom kuier saam na die oggenddiens. Geniet heerlike koffie of tee. Daar is ook soet bederfies te koop. Cappuccino vouchers beskikbaar aan eerste besoekers.