top of page

Kontak:

Nita Mellet

Sel: 082-923-0168

 

 

  • Wix Facebook page

Dekor en Spyseniering

 

Kreatiwiteit, innovasie en liefde vir alles wat mooi is, is tweede natuur vir hierdie groep dinamiese mans en vroue.

 

Die dames word uitgenooi om hul gawes en talente tot eer en verheerlikheid van God hier uit te leef!

 

Take behartig:

- feesdiens verhoogdekor (maandeliks)

- feesetes (jaareinde)

- kunste optredes (geleentheid)

- konferensies (jaarliks)

- saal dekor (geleenthede)

- drapering (afwisselend)

- Jaarfeeste soos Kersfees en Nuwejaar

- nagmaal (maandeliks)

- blommerangskikkings (geleentheid)

- verfwerk (jaarliks soos benodig)

- gordyne (hiersien elke jaar)

- meubels (soos benodig)

 

 

bottom of page