Deo Doxa
- God se Heerlikheid
Dolly Vardenstr 4, Jeffreysbaai, Suid-Afrika
Posbus 1167, Jeffreysbaai, 6330, Suid-Afrika
Tel:+27(0)42 293 2832 | Faks:+27(0)42 293 2902
E-pos: deodoxa@inetcom.co.za
KANTOORURE: Ma-Vr: 08:00-14:30 (ontvangs)
Bedienende Ouderlingraad (BOR)
Die Ouderlinge ("BOR - Bedienende Ouderlingraad") is die beheerliggaam van die gemeente, asook die spreekbuis namens die gemeente. Die model word gehandaaf dat elke persoon is verantwoordelik vir die vennote in die gemeente wat aan hulle toevertrou is, nie net die hoofleiers nie.
Ons is geseënd met 'n groep getroude manne, vaders, leiers, besigheidsmanne en Jesus-liefhebbers wat geken word vir hul noue wandel met God en met die Heilige Gees. So maak hul besluite met hierdie wysheid.
Maandvergaderings
Die manne vergader maandeliks met die visionêre leier met die agenda om:
-
die aangesig van God te soek in die algemeen en oor sake wat spesifieke aandag verlang
-
rentmeesterskap deur verhoudinge te beoefen as leiers van die vennote.
-
terugvoer en getuienisse te hoor van die aktiwiteite en groei van vennote
-
visie, strategie en missie word in die oog gehou.
Riaan GouwsVisionere Leier | Tertius ZimmermannDagbestuur | Danie Nell[Kleingroepe & Sorgleier] |
---|---|---|
Ian van Eden[Berading] | Willy Wright[Opleiding] | Adriaan Groenewald |
Ferdi Venter[Aanbidding] | Deon Ferreira | Hendrik VisserWereldvisie |
Martin Kleingeld | Johan Myburgh | John FourieAanbidding |
Andre Moolman |