Deo Doxa
- God se Heerlikheid
Dolly Vardenstr 4, Jeffreysbaai, Suid-Afrika
Posbus 1167, Jeffreysbaai, 6330, Suid-Afrika
Tel:+27(0)42 293 2832 | Faks:+27(0)42 293 2902
E-pos: deodoxa@inetcom.co.za
KANTOORURE: Ma-Vr: 08:00-14:30 (ontvangs)
TENT Plaasbediening
IMPAK ONS WERELD!
Ons plaasgemeenskap word baie effektief bedien deur ons aangestelde bedieningspaar, Pastore Vuyani en Monica Booysen. Oom Hennie Visser is die waarnemende ouderling oor hierdie bediening en reël ondersteuning van ons gemeente na hierdie bediening op hierdie plaasgemeenskap.
Die hooffokus is dissipelskap en onderrig in die Woord op 'n weeklikse basis vir plaaswerkers wie lang ure werk en waar daar nie altyd geestelike werkers vir hulle en hul gesinne is nie.
Ons is gesponsor om meer tente op te sit op plase waar werkers en hulle gesinne weeklikse geestelike sorg kan benodig. Sonder hierdie bediening is hul afgesny van hierdie lewensveranderende en opbouende groei in God.
Navrae: Hennie Visser 076-918-8407
Joykids International - Gemeenskapsorg Humansdorp
NUUS - SEPTEMBER 2015
Inwyding van Bloekomlaan Tentbediening - Sondag 6 September. Dress proudly SA/ Rugbytrui. Middagete word voorsien. Finansiële bydrae is welkom as deel van die bediening.