top of page

Bedieninge

Die lig vir die wêreld - Jesaja 60:1-7 (Die Boodskap)

1 Staan op, Jerusalem, dat jy lig kan gee vir die wêreld. Die Here is by jou. Hy maak jou soos ’n lig wat skyn in die wêreld. 

2 Dit is donker in die wêreld. Daar is duisternis onder die volke. By jou laat die Here dit egter lig wees. Hy is by jou. Hy maak lig vir jou dat jy ook ’n lig kan wees. 

3 Die nasies kom na jou lig toe. Die konings van die wêreld kom na die helder lig wat by jou skyn. Jou mense kom terug

4 Kyk ’n bietjie wat besig is om reg rondom jou te gebeur. Jou mense begin bymekaarkom om terug te kom huis toe. Jou seuns kom van ver af terug. Jou dogters word aangedra terug na jou toe. 

5 Wanneer jy sien wat gebeur, gaan jy van blydskap straal. Jou hart sal opgewonde begin klop. Die volke stroom na Jerusalem. Die seehandelaars sal met jou begin besigheid doen. Die rykdom van die wêreld sal na jou toe begin vloei. 

6 Lang karavane van kamele sal uit Midian en Efa op jou toesak. Hulle sal uit Skeba aankom met goud en wierook om die Here te aanbid. 

7 Jy kan die kleinvee van Kedar en die bokramme van Nebajot gebruik soos jy wil. Jy kan hulle enige tyd op die altaar vir die Here kom offer. Hulle is ’n aanwins vir sy tempel.

 

Visie

Ons glo geestelike groei en volwassenheid gebeur slegs deur die proses van dissipelskap.  Daarom glo ons as gemeente aan ‘n vennootskap met families om die volgende generasies te dissipel deur van elke individu te verwag om aktief betrokke te wees by ons Feesdienste, ons Kleingroepe, ons Gemeenskapstransformasie en ons wêreldvisie.

 

Drie waarhede en beginsels word gehandhaaf:

1.     Aanbidding / Worship - Om Jesus lief te hê en te gehoorsaam (sien byvoorbeeld, musiekbediening)
2.     Gemeenskap / Community - Om jou medegelowiges intensioneel lief te hê met deursigtigheid (sien byvoorbeeld, Gemeenskapsorg).
3.     Sending / Mission - Om hulle wie nie Jesus volg nie, lief te hê (sien wêreldvisie, ens. 

 

Bedieningsleiers - Waardes

 

  • GEWAARWORDING – dit is God se werk

  • VOORREG om in leierskap te wees

  • INHERENTE BELANGSTELLING in bediening=passie

 

  • Gebed

    • Geestelike groei moet ontwikkel

    •  Johannes 17 – jou visie van hierdie Jesus-model

    • Visie moet by jou plaasvind of daar sal nie groei wees nie

    • Arresteer die toekoms deur gebed

    • Gebed is die begin en einde van alles wat ons doen

  • Weeklikse Bywoning (Sondae & Huisgroep)

    • "Celebrate the Bridegroom"

    • Moenie die Sondagmomentum misloop nie

  • Betrokkenheid

    • Kultuur sal ontwikkel soos die programme groei

    • Jou gawes en talente kan sodoende groei en deel

    • Aktiveer betrokkenheid by ander

    • Het jy iemand wat jou "shadow"? - dissipelskap

    • Groei jou dissipels - vra hulle vrae?

  • "Inkoop" (Investment)

    • Spreek uit in geloof die drome wat God in jou hart geplaas het

    • Kweek doelwitte om te groei

 

Sien meer inligting deur een van die verwante foto's te click.

Kontaklys

(meer inligting van elke bediening - op die foto gallery)

 

Visionêre Leier:

Riaan Gouws  071-484-0071

 

Bestuur:

Tertius Zimmermann 074-112-5730

 

Kleingroepe:

Danie Nell 071-678-6572

 

Kantoor:

Yolla Kock / Anna v Vreden: 042-293-2832

 

Kinderkerk:

Amanda Wright (KIDS)  082-783-4449

 

Tieners:

Marius Meyer (LIVE)  082-772-7280

 

Sending:

Hennie van Vreden  (Wêreldvisie) 073-494-0362

 

Gemeenskapsorg:

Ria Pieters (Ithemba) 082-789-0728

 

Berading / Welsyn:

Thelma Kritzinger (Welsyn) 082-940-6940

 

Siekeversorging:

Val Rademeyer (Siekeversorging & Restourasie Bediening) 082-959-4235

 

Koster / Skool Nasorg:

Sunette Jacobs (Terrein/LAC) 072-408-5472

Vra Na Bediening

Vul hierdie vorm in as jy meer wil weet oor:

  • Nuwe venootskap 

  • Doping in die Heilige Gees

  • Doping in water (vra na volgende doopklas en doopdienste)

  • Berading (kyk op Thelma Kritzinger se blad)

Your details were sent successfully!

Ons bedieninge

Celebrate Recovery Restoration

Celebrate Recovery Restoration

Bediening & Versorging Val Rademeyer 082-959-4235

Cherish Vroue

Cherish Vroue

Beth Moore DVD reeks (weekliks) / TEN Training Every Nation (maandeliks) / Immergroen Ouerskap / Equip Ministries

KIDS Bediening

KIDS Bediening

- KIDS Kinderkerk - Sondae 08:30 - Love-A-Child Nasorg - Weeksdae 14:00

Musiek en aanbidding

Musiek en aanbidding

Musikante, Sangers, Klankbeheer, Multi-Media Oefen Donderdae 18:30 Fees Dienste 08:30 Musiekskool

Tieners (LIVE)

Tieners (LIVE)

LIVE 08h30 Sondae

Ithemba Gemeenskapsorg

Ithemba Gemeenskapsorg

Ithemba Laerskool & Nasorg House Luo Kinderhuis Joykids Int. Uitreik

Seniors

Seniors

Verskillende programme word aangekondig

Wereldaksie

Wereldaksie

Verskillende jaarprogramme

Welsyn & Maatskaplike Werke

Welsyn & Maatskaplike Werke

Celebrate Recovery Touching Hearts

Kleingroepe

Kleingroepe

Jeffreysbaai, Marina Martinique, Humansdorp, Kareedouw, Hankey, Astonbaai

Love A Child Skoolnasorg

Love A Child Skoolnasorg

Weeksdae 14h00 tot 17h00 Gesluit tydens skoolvakansies

Dekor & Spyseniering

Dekor & Spyseniering

Maandelikse programme

bottom of page