![](https://static.wixstatic.com/media/5fd051f9a682c2e2180204dd795172b1.png/v1/fill/w_1843,h_1920,al_c,q_95,usm_0.66_1.00_0.01,enc_avif,quality_auto/5fd051f9a682c2e2180204dd795172b1.png)
Deo Doxa
- God se Heerlikheid
![](https://static.wixstatic.com/media/fd4db9_0ecd151843aa45199284c3a7f07637e0.jpg/v1/fill/w_339,h_123,al_c,q_80,usm_0.66_1.00_0.01,enc_avif,quality_auto/fd4db9_0ecd151843aa45199284c3a7f07637e0.jpg)
Dolly Vardenstr 4, Jeffreysbaai, Suid-Afrika
Posbus 1167, Jeffreysbaai, 6330, Suid-Afrika
Tel:+27(0)42 293 2832 | Faks:+27(0)42 293 2902
E-pos: deodoxa@inetcom.co.za
KANTOORURE: Ma-Vr: 08:00-14:30 (ontvangs)
![Water Droplets](https://static.wixstatic.com/media/cd6a81b7d29d88425609ecc053a00d16.jpg/v1/fill/w_980,h_735,al_c,q_85,usm_0.66_1.00_0.01,enc_avif,quality_auto/cd6a81b7d29d88425609ecc053a00d16.jpg)
Describe your image here
![Budding Tree](https://static.wixstatic.com/media/44dab8ba8e2b5ec71d897466745a1623.jpg/v1/fill/w_980,h_735,al_c,q_85,usm_0.66_1.00_0.01,enc_avif,quality_auto/44dab8ba8e2b5ec71d897466745a1623.jpg)
Describe your image here
![Fallen Apples](https://static.wixstatic.com/media/8dfce587e3f99f17bba2d3346fea7a8d.jpg/v1/fill/w_758,h_569,al_c,q_85,enc_avif,quality_auto/8dfce587e3f99f17bba2d3346fea7a8d.jpg)
Describe your image here
![Cherry Blossom](https://static.wixstatic.com/media/3dcc6f56be1f8507181d0197e52d09e8.jpg/v1/fill/w_980,h_735,al_c,q_85,usm_0.66_1.00_0.01,enc_avif,quality_auto/3dcc6f56be1f8507181d0197e52d09e8.jpg)
Describe your image here
Aanbiddingspan
![MediaVertalingAug2015.JPG](https://static.wixstatic.com/media/fd4db9_413b3541923940adb41cb230aef4a412.jpg/v1/fill/w_980,h_735,al_c,q_85,usm_0.66_1.00_0.01,enc_avif,quality_auto/fd4db9_413b3541923940adb41cb230aef4a412.jpg)
![Skakel In](https://static.wixstatic.com/media/fd4db9_7fd83e62db03484e9d6e5f61470b4128.jpg/v1/fill/w_980,h_735,al_c,q_85,usm_0.66_1.00_0.01,enc_avif,quality_auto/fd4db9_7fd83e62db03484e9d6e5f61470b4128.jpg)
Skakel John 0832349005
![Musikante](https://static.wixstatic.com/media/fd4db9_896f5a052b254b0f98cb92bcc3ea33af.jpg/v1/fill/w_980,h_731,al_c,q_85,usm_0.66_1.00_0.01,enc_avif,quality_auto/fd4db9_896f5a052b254b0f98cb92bcc3ea33af.jpg)
Skakel John 0832349005
![MediaVertalingAug2015.JPG](https://static.wixstatic.com/media/fd4db9_413b3541923940adb41cb230aef4a412.jpg/v1/fill/w_980,h_735,al_c,q_85,usm_0.66_1.00_0.01,enc_avif,quality_auto/fd4db9_413b3541923940adb41cb230aef4a412.jpg)
Inleiding
Aangestelde Leiers
Ouderling / Oorsig - John Fourie / 083-234-9005
Spanlede (Augustus 2015):
-
Dromme: Rudi Ko
-
Bass: Dunette van Aswegen
-
Kitaar: Braam Swanepoel, Zirkea Stander
-
Klavier: Yvonne Stander, Nadia Nortje
-
Keyboard: Yvonne Stander, Nadia Nortje
-
John Fourie, Braam Swanepoel,Vocals: Nadia Nortje, Linda Herbst, Zirkea Stander, Yvonne Stander, Erika Adendorff, Marlou Geyer
-
Klank: John Fourie, Evert van Heerden, Linda Herbst
-
MMP: Adette Bos, Erika Adendorff, Soraine van Taak, Marlou Geye
Visie
-
Aanbidding deur die uiting van sang en musiek is 'n belangrike en noodsaaklike deel van ons persoonlike toewyding aan God. Dit sluit 'n waardevolle bedieningsverbintenis in aan die gemeente en het sterk ontwikkel oor die afgelope jare.
-
Hierdie bediening word skriftierlik benader as 'n "hulp" bediening maar vul ook aan in baie opsigte, die vyfvoudige bedieninge (1 Cor 12) aan soos wat aan die Liggaam van Christus geskenk is.
-
Die aanbiddingsbediening word genader met 'n vurige en passievolle toewyding wat uitstekende gehalte en betekenvolle tye van korporatiewe musiekbediening besorg. Hierdie passie vir aanbidding deur musiek word 'n aanvulling vir die dinamiese bediening van die Woord en gee geleenthede om uiting te gee aan God se geopenbaarde woord aan die gemeente met entoesiasme en sensitiwiteit wat die vloei van geestelike gawes verwelkom.
Missie
Aanbiddingslewenstyl
-
Die span het 'n persoonlike verantwoordelikheid om aanbidding as 'n lewenstyl te handhaaf - om 'n gees-en-waarheid (Joh 4), private leefstyl te kweek waar die hart van aanbidding soos in die styl van die 24-uur "hut van Dawid" (Amos 9:11), gekweek word.
-
Hierdie lewenswyse is die basis van ons aanbiddingskultuur. Met leëring en demonstrasie deur middel van gereelde betrokkenheid, bereik die span 'n outentieke, openbare en private Bybelse aanbidding wat mettertyd ook in die publiek gedemonstreer kan word. Ons beoog ook om lering aan te vul deur middel van kwartaaliks gekonsentreerde spanbou geleenthede.
Strategie
Venootskap
Dit is verkies dat deelnemers amptelike vennote van AGS word en wie 'n vlak van verbintenis en gemeenskap aan die gemeente en bediening oor 'n sekere tydperk toon.
Maak gerus aansoek deur kerkkantoor of om met leierskap te gesels na die Sondag Feesdiens.
Oudisies
John Fourie kan gekontak word vir 'n vriendelike oudisie of vir musieklesse behoort jy wil om deel te wees van die span geword.
Repertoire
-
Die gemeente geniet geestelike seisoene en deelnemers verskaf deurlopende termyntema's in die keuse van liedere.
-
Ons beoog om die algehele musieksmaak en styl van die gemeente oor 'n geheel in ag te hou.
-
Daar is tans baie potensiaal om die skepping van ons eie komposisies en selfs die registrasie van 'n jaarlikse aanbiddingsalbum.
Keuringsproses
1. Maak 'n kennisafspraak met leierskap sodat ons u as persoon beter te kan leer ken. Gee u kontakbesonderhede en die perke van u toewyding gedurende hierdie afspraak. Kommunikeer wat u werksure is en die vlak van u verantwoordelikhede daar sodat ons die skedules effektief daarvolgens kan reël.
2. Maak 'n vaardigheidsafspraak (oudisie) met leierskap om u vlak van musikale vaardigheid te evalueer. Hulle sal vir u terugvoer gee hoe u vaardigheid slaag en hoe u in die span sal pas. Jy sal nog nie op die weeklikse Sondagrooster wees nie, net verwag word om Donderdaeaande in te val.
3. Skakel in by Donderdaeaande se repetisies om 18h30 om ander lede en die liedere te leer ken. Bring u instrument saam om die liedere te oefen en om vrae te vra. Deelname aan Donderdaeaande kwalifiseer lede op 'n vaardigheidsbasis oor 'n tydperk om Sondae deel te neem maar sekere geestelike voorbereidings moet ook in plek wees.
'n Minimaal van 4-8 oefensessies, afhangend van die persoon se ondervinding, sal u voorberei om vir die eerste keer op 'n Sondag te speel / sing. Ons stel hoog op prys die geestelike groei van elke persoon wat betrokke raak en daarom vereis ons dat elke persoon hoofsaaklik pastoraal in die gemeente ingekskakel word (kleingroepe / Celebrating Recovery / Touching Hearts, ens).
Oefensessies
-
Ons beoog om nie noodwendig die Donderdagaande om 18h30 om instrumentale of vokale oefeninge te doen nie maar juis te demonstreer wat ons by die huis voorberei het. Hierdie metodes word geleer deur middel van die daaglikse dissiplines deur middel van musieklesse - sien kerkkantoor vir vokale of keyboard lesse.
-
Dit is 'n groot voordeel as u gedurende die keuringsproses aan te sluit by musiekklasse - gesels met leierskap vir verwysings.
-
Audio links en bladmusiek word per epos verskaf vroeg in die week om ten minste 3 dae kans te gee vir musikante om die repetisies aan te pak.
-
Ons glo dat uitnemendheid God vereer en mense inspireer. Kol. 3:17; Mal.1:6-14; Spr. 27:17.
Lesse:
-
Keyboard, Klavier en sang - Adele Visser
-
Drom - Coda Music
-
Kitaar - Charl Coetzee
Ondersteunende Bedieninge
Multi Media
'n Belangrike deel van die musiekbediening is ons Multi-Media projeksie (MMP). Met voortgesette betrokkenheid en opleiding word aangemoedig om van die gemeente. As jy wil graag meer inligting oor hierdie kant van die span of die begeerte om opgelei te word om te leer.
Klank
Ons het 'n span wat daarop gemik kundige en raakvat oor hierdie baie belangrike bediening te wees.
Skriftuurlike Verwysings
1 Chronicles 15:16 (NIV)
David told the leaders of the Levites to appoint their fellow Levites as musicians to make a joyful sound with musical instruments: lyres, harps and cymbals.
Zephaniah 3:17 (NIV)
The Lord your God is with you,the Mighty Warrior who saves. He will take great delight in you; in his love he will no longer rebuke you, but will rejoice over you with singing.”
Colossians 3:16 (NIV)
Let the message of Christ dwell among you richly as you teach and admonish one another with all wisdom through psalms, hymns, and songs from the Spirit, singing to God with gratitude in your hearts.
1 Corinthians 14:15 (NIV)
So what shall I do? I will pray with my spirit, but I will also pray with my understanding; I will sing with my spirit, but I will also sing with my understanding.
James 5:13 (NIV)
Is anyone among you in trouble? Let them pray. Is anyone happy? Let them sing songs of praise.
Musiek en Aanbidding Bediening 2015
-
Oorsig: John Fourie Skakel 083-234- 9005
-
Feesdiens Musiekleiers: Zirkea Stander, John Fourie, Nadia Nortje, Francois Labuschagne
-
Media Projektor: Adette Bos, Erika Adendorff, Soraine van Taak, Marlou Geyer, Estelle Basson
-
Klank: John Fourie
-
Video: Tertius van der Merwe, Elsie Grobler
-
Grafiese Ontwerp: Adele Visser
-
Videos: bestel by Kerkkantoor
Ignite Training
22 Feb 2015
Die Span
![Erika](https://static.wixstatic.com/media/fd4db9_cb4956fd4015420c9649723923ca5124.jpg/v1/fill/w_960,h_960,al_c,q_85,enc_avif,quality_auto/fd4db9_cb4956fd4015420c9649723923ca5124.jpg)
Vocals / Media
![Yvonne](https://static.wixstatic.com/media/fd4db9_191f2752384c4a59a62a8aeaf40ff7eb.jpg/v1/fill/w_218,h_235,al_c,q_80,enc_avif,quality_auto/fd4db9_191f2752384c4a59a62a8aeaf40ff7eb.jpg)
Keyboards / vocals
![John Fourie](https://static.wixstatic.com/media/fd4db9_9efcc93ae2484265ae0554a87905941c.jpg/v1/fill/w_284,h_282,al_c,q_80,enc_avif,quality_auto/fd4db9_9efcc93ae2484265ae0554a87905941c.jpg)
Oorsig / Vocalist
![Adette - MMP](https://static.wixstatic.com/media/fd4db9_d2f74e8f0bb7474fbb3ebbd986cb8c1b.jpg/v1/fill/w_156,h_184,al_c,q_80,enc_avif,quality_auto/fd4db9_d2f74e8f0bb7474fbb3ebbd986cb8c1b.jpg)
![Nadia - Sang](https://static.wixstatic.com/media/fd4db9_a673a3bb306f414c95cd7d1032c837e7.jpg/v1/fill/w_179,h_204,al_c,q_80,enc_avif,quality_auto/fd4db9_a673a3bb306f414c95cd7d1032c837e7.jpg)
![Rudi - Drom](https://static.wixstatic.com/media/fd4db9_7242db072df844dbb36f5753ef0e44cf.jpg/v1/fill/w_494,h_494,al_c,q_80,enc_avif,quality_auto/fd4db9_7242db072df844dbb36f5753ef0e44cf.jpg)
![Evert - Klank & Sang](https://static.wixstatic.com/media/fd4db9_0d6ad5b98dcf451b921f5d894f39b8a7.jpg/v1/fill/w_151,h_192,al_c,q_80,enc_avif,quality_auto/fd4db9_0d6ad5b98dcf451b921f5d894f39b8a7.jpg)