![](https://static.wixstatic.com/media/5fd051f9a682c2e2180204dd795172b1.png/v1/fill/w_1843,h_1920,al_c,q_95,usm_0.66_1.00_0.01,enc_avif,quality_auto/5fd051f9a682c2e2180204dd795172b1.png)
Deo Doxa
- God se Heerlikheid
![](https://static.wixstatic.com/media/fd4db9_0ecd151843aa45199284c3a7f07637e0.jpg/v1/fill/w_339,h_123,al_c,q_80,usm_0.66_1.00_0.01,enc_avif,quality_auto/fd4db9_0ecd151843aa45199284c3a7f07637e0.jpg)
Dolly Vardenstr 4, Jeffreysbaai, Suid-Afrika
Posbus 1167, Jeffreysbaai, 6330, Suid-Afrika
Tel:+27(0)42 293 2832 | Faks:+27(0)42 293 2902
E-pos: deodoxa@inetcom.co.za
KANTOORURE: Ma-Vr: 08:00-14:30 (ontvangs)
Kleingroepe
Skakel by ons kleingroepe in - klik op foto gallery vir meer inligting.
Ons glo geestelike groei en volwassenheid gebeur slegs deur die proses van dissipelskap.
Daarom glo ons as gemeente aan ‘n vennootskap met families om die volgende generasies te dissipel deur van elke individu te verwag om aktief betrokke te wees by ons Kleingroepe.
Ons glo dat lewensverryking en verandering plaasvind in kleingroepe (selle).
Luk. 6:12 – 13; Hand.2:44 – 47.
Dissipelskapgroepe Karaktereienskappe:
1. Selfde geslag gebasseerde groepe - gee geleentheid vir deursigtigheid sonder vrese wat die ander geslag sal dink.
2. Gehoorsaamheid is die sleutel, moenie meer probeer leer nie, probeer meer te gehoorsaam.
3. Kort byeenkomste van ongeveer 1 uur, 1 keer per week.
4. Leierskap is op fasiliteerbasis van die ABC-formaat.
5. Elkeen begin een.
Ander maniere om in te skakel is by
Feesdienste, ons Gemeenskaps Transformasie en ons Wêreld Evangelisasie.
Kleingroepleiers
Kontak
Pastor Dan & Helene Nell
SORGHERDERS / SENIORS
Tel: +27 (0) 71 678 6572
Email: dnell@inetcom.co.za
P.O. Box 1282, Jeffreys Bay, 6330
![](https://static.wixstatic.com/media/fd4db9_b71913be4b1c494cbe2b9b35707f1abe.jpg/v1/fill/w_324,h_313,al_c,q_80,usm_0.66_1.00_0.01,enc_avif,quality_auto/fd4db9_b71913be4b1c494cbe2b9b35707f1abe.jpg)
![](https://static.wixstatic.com/media/fd4db9_6f34e6157cd6499ca2084c3579d2defe.jpg/v1/fill/w_938,h_1326,al_c,q_85,usm_0.66_1.00_0.01,enc_avif,quality_auto/fd4db9_6f34e6157cd6499ca2084c3579d2defe.jpg)