![](https://static.wixstatic.com/media/fd4db9_8b29d8d2ae914a49aa25912c1b48cc3a.jpg/v1/fill/w_950,h_632,al_c,q_85,enc_avif,quality_auto/fd4db9_8b29d8d2ae914a49aa25912c1b48cc3a.jpg)
Deo Doxa
- God se Heerlikheid
![](https://static.wixstatic.com/media/fd4db9_0ecd151843aa45199284c3a7f07637e0.jpg/v1/fill/w_339,h_123,al_c,q_80,usm_0.66_1.00_0.01,enc_avif,quality_auto/fd4db9_0ecd151843aa45199284c3a7f07637e0.jpg)
Dolly Vardenstr 4, Jeffreysbaai, Suid-Afrika
Posbus 1167, Jeffreysbaai, 6330, Suid-Afrika
Tel:+27(0)42 293 2832 | Faks:+27(0)42 293 2902
E-pos: deodoxa@inetcom.co.za
KANTOORURE: Ma-Vr: 08:00-14:30 (ontvangs)
I'm a title. Click here to edit me.
I'm a paragraph. Click here to add your own text and edit me. It’s easy. Just click “Edit Text” or double click me to add your own content and make changes to the font. Feel free to drag and drop me anywhere you like on your page. I’m a great place for you to tell a story and let your users know a little more about you.
Ek Is Nuut
Baie welkom! Eerste besoekers tot ons webtuiste sal deur middel van hierdie blad vinnige "links" kry na die mees belangrikste inligting in ons gemeente. Sien Nuwe Vennote blad.
As u belangstel om meer intiem in te skakel by AGS Deo Doxa, verwelkom ons u hartlik om ons vennote en leierskap te ontmoet.
Om meer te leer oor ons nuwe vennote en die proses daarvan: gaan na ons nuwe vennote webblad wat meer inligting gee oor registrasie, ontmoeting, dissipelskap kursus, die voorstelling en hoe om deel te word in die gemeente.
![](https://static.wixstatic.com/media/fd4db9_d9cf7f8a9f4a4e5a803c1b2211bc09e2.jpg/v1/fill/w_140,h_141,al_c,q_80,usm_0.66_1.00_0.01,enc_avif,quality_auto/fd4db9_d9cf7f8a9f4a4e5a803c1b2211bc09e2.jpg)
Leer meer oor hoe ons ons Feesdienste beplan vir Sondae en enige spesiale dienste wat beplan word.
Onder andere, leer meer oor wie vir ons Woordlering bring en luister meer op ons audio blad vir Sondae se boodskappe. Leer oor wanneer is nagmaal Sondae, wat beskikbaar is vir ons tieners en kinders, en hoe jy betrokke kan raak met diensbeurt op Sondae.
Jy kan geestelik groei en jou bediening uitleef om meer te leer oor watter bedieninge beskikbaar in ons gemeente is. Raak ook vandag betrokke of word deel van 'n kleingroep wat die hart van die gemeente aan u kan voorstel.
Ons leuse is om intensioneel "missional" te wees - dat ons verhouding met God 'n inpak in ons gemeenskap en gemeente het.
Ons weeklikse inligting word deur middel van Sondae aankondigings oorgedra en adverteer die gemeente se doen en late.
Sien ons maandbulletin vir meer inligting oor al dit wat in 'n maand beplan word. Ons beplan ook volgens 'n maandtema soos wat die leierskap van die Here ontvang.