top of page

Leiersforum

 

Die Leiersforum bestaan sodat dagbestuur en ouderlinge die jaarfokusse en programme kan organiseer met die verkillende departemente en bedieningsleiers.

 

Die Leierskforum is gestig deur uitnodiging.

 

Kontak kerkkantoor vir meer inligting.

bottom of page